Oefen Kapsules vir Limf aktivering.
OTSC limfkapsule is ‘n oefen hulpmiddel wat gebruik word in ons Limf Aktiverings Tuisprogram.
Die kenmerkende kapsule vorm maak dat dit spesifiek gebruik word met sekere van die oefeninge in die Limf Aktiverings Tuisprogram.
Die Limfkapsules is beskikbaar vir Arbeidsterapeute, Limfterapeute en Fisioterapeute.
Produk Informasie
- Prys: R80,00 per kapsule.
- Beskikbaar: Bestel direk by OTSC.
- Aflewering: Aflewerings kostes is nie ingesluit nie en n aparte prys sal gevra word deur OTSC.
- Handelsmerk: Die produk word verskaf sonder handelsmerk.

Hoe om te bestel:
Om te bestel vul die onderstaande navraag vorm in en dui aan hoeveel Limfkapsules jy wil bestel.
Die OTSC span sal jou kontak met n kwotasie sowel as die vervoer kostes.
Let op: Bestellings vir die Limfkapsules word direk deur OTSC gehanteer en is nie beskikbaar op die aanlyn winkel nie.
Plaas n bestelling of doen navraag vir n kwotasie hier.
Kontak Ons
Vir bestellings of verdere inligting, kontak Bianca.


